Heterobranchus Tydperk: Laer Plioseen - Onlangs
| |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Heterobranchus |
Tipespesie | |
Heterobranchus bidorsalis É. Geoffroy Saint-Hilaire, 1809
| |
Spesies | |
5, Sien teks. |
Heterobranchus, is 'n vis genus wat hoort tot die familie Clariidae. Die genus bestaan uit groot spesies en daar is vier spesies van die genus in Afrika waarvan een in Suider-Afrika voorkom. Die genus bevat die grootste varswater vis wat in Afrika voorkom.